SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 issue1Challenges of a wellness ministry to churchesThe eschatology of 1 Peter: Hope and vindication for visiting and resident strangers author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VAN HELDEN, Sophia (Phia). Aspekte van 'n omkeerproses. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.1, pp.01-13. ISSN 2305-0853.

    In hierdie artikel word gefokus op aspekte wat deel uitmaak van 'n omkeerproses. Sodanige proses behoort oorweeg te word waar krimpende gemeentes in 'n doodloopstraat verkeer. Alhoewel die kompleksiteit van so 'n proses duidelik na vore kom, is 'n omkeerproses tog moontlik. Die Skrifbeginsels wat so 'n proses moontlik maak, behoort binne elke gemeentelike konteks uniek ontdek en toegepas te word. Die diepgrondige selfleerproses en die voordele wat 'n waarderende taalaanpak ('Waarderende Ondersoek') in die proses het, lei tot die besef dat nie net die inhoud nie, maar ook die manier waarop dit gedoen word van 'n omkeer behoort te getuig. Die talle verweefde aspekte waaraan aandag gegee word, kan rigtinggewend wees vir diegene wat erns maak met die moontlikheid om groeiende en gesonde kerkpraktyke daar te stel.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )