SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    In die Skriflig

    On-line version ISSN 2305-0853Print version ISSN 1018-6441

    Abstract

    VAN RENSBURG, Fika Janse. Jan A. du Rand, Nuwe-Testamentikus: 'n Lewenslange akademiese liefdesverhouding met die Johannese Nuwe-Testamentiese geskrifte. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp.1-14. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/IDS.V49I2.1981.

    In hierdie artikel word 'n oorsig van die akademiese bydrae van prof. Jan A. du Rand, emeritus professor in Nuwe Testament aan die Universiteit van Johannesburg en Buitengewone Professor van die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom gebied. Ná 'n bondige biografiese oorsig, word Du Rand se akademiese bydrae onder die volgende opskrifte bespreek: Doktorale leiding, Publikasietendense, Griekse taalfase, Johannesevangelie- en -entolëfase, Openbaringfase, Paulusfase en ander publikasies, Hermeneutiese bydrae, Besondere boekpublikasies, Akademiese gemeenskapsbetrokkenheid, Bydrae tot vakverenigings, Bybelvertaling, Informele en kerklike bydraes en Toekennings.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )