SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    PRINSLOO, D.J.; BOTHMA, Theo J.D.; HEID, Ulrich  and  PRINSLOO, Daniel J.. Direkte gebruiksleiding in e-woordeboeke vir teksproduksie en teksresepsie - die werkwoordrelatief in Sepedi as gevallestudie. Lexikos [online]. 2017, vol.27, pp.403-426. ISSN 2224-0039.

    Hierdie artikel stel 'n prototipe van 'n skryf- en (leer)hulpmiddel bekend vir werkwoordrelatiewe konstruksies in die Afrikataal Sepedi, wat vanuit 'n woordeboek of 'n woordverwerker toeganklik is. Dit dien as voorbeeld van hoe 'n gebruikershulpmiddel vir ingewikkelde grammatikale strukture in 'n hulpbronbeperkte taal saamgestel kan word. Ons beskryf 'n dinamiese liggewig hulpmiddel wat gemik is op die kombinering van gebruikerskennis met teksproduksie-ondersteuning, dit wil sê, gebruikersbetrokkenheid by interaktiewe teksproduksie van die ingewikkelde werkwoordrelatiewe in Sepedi. In hierdie artikel is die fokus op toegang tydens 'n woordeboekgebruiksituasie. Hoewel die werktuig bedoel is as 'n skryfhulpmiddel om gebruikers in die produksie van teks te ondersteun, voldoen dit ook aan teksresepsie- en kognitiewe behoeftes. Die fokus is egter op die oplossing van teksproduksiekwessies wat verband hou met die interaksie tussen leksikale items en komplekse grammatikale strukture in die Afrikatale asook op die aanleer van taal deur gebruikers en/of die opleiding van gebruikers in hierdie interaksie.

    Keywords : skryfhulpmiddels; gebruikersleiding; gebruikersondersteuning; teksproduksie; e-woordeboeke; afrikatale; sepedi; komplekse grammatikale strukture; relatiefkonstruksie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )