SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    WOLFER, Sascha et al. Webgebaseerde verkenning van die resultate van 'n omvattende Europese opname van woordeboekgebruik en -kultuur: ESDexplorer. Lexikos [online]. 2018, vol.28, pp.440-447. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/28-1-1473.

    Ons stel ESDexplorer (https://owid.shinyapps.io/ESDexplorer), 'n webblaaiertoepassing wat die gebruiker toelaat om die data van 'n omvattende Europese opname van woordeboekgebruik en -kultuur te verken, bekend. Met die bou van ESDexplorer het ons verskeie teikengroepe in gedagte gehad: ons samewerkingsvennote, ander navorsers, en 'n meer algemene publiek wat in die resultate sou belangstel. Ons bespreek ook die argitektuur en tegnologiese totstandkoming van die toepassing in besonderhede en brei uit oor enkele regsaspekte rakende databeskerming wat sommige argitek-tuurkeuses gemotiveer het.

    Keywords : opname; dataversameling; dataverwerking; data-aan-bieding; data-analise; tegnologie en argitektuur; teikengroep; grafiek; webblaaiertoepassing; esdexplorer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )