SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    KAMINSKI, Mariusz Piotr. Die gebruik van vaaghede in definisies: Noodsaaklik of teoriegedrewe?. Lexikos [online]. 2019, vol.29, pp.55-74. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/29-1-1512.

    Taal beskik oor 'n lys woorde en uitdrukkings (bv. veral, 'n soort, oor die alge-meen) wat gebruik word om aan te dui dat wat gesê word nie heeltemal akkuraat of volledig is nie. Hierdie terme, wat vaaghede genoem word, verleen steun aan die voorstelling van prototipies georganiseerde kategorieë wat in die 1970's deur Eleanor Rosch ontwikkel is en deur haar volge-linge in daaropvolgende dekades verfyn is. Aangesien vaaghede uiters nuttig vir leksikograwe is tydens definiëring, is die frekwensie en verspreiding daarvan in die belangrikste Engelse woorde-boeke van die afgelope eeue in hierdie artikel ondersoek. Een van die bevindings van hierdie navorsing is dat, alhoewel vaaghede sedert Johnson-1785 in Engelse leksikografie gebruik is, hul gebruik in sekere woordeboeke toegeneem het sedert die opkoms van die prototipeteorie, wat daarop dui dat onlangse defineerpraktyk(e) in hierdie woordeboeke deur dié teorie beïnvloed moes gewees het. Ander faktore wat die gebruik van vaaghede bepaal, is ook verken

    Keywords : vaaghede; woordeboeke; leksikografie; definisie; definisie-taal; prototipeteorie; geskiedenis; frekwensie; verspreiding; definieerstyle.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )