SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30e-Dictionaries in a Network of Information Tools in the e-EnvironmentIntegrating Terminological Resources in Dictionary Portals: The Case of the Diccionarios Valladolid-UVa author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Lexikos

On-line version ISSN 2224-0039
Print version ISSN 1684-4904

Abstract

ESANDI-BAZTAN, M.A.  and  FUERTES-OLIVERA, Pedro A.. Die selektering van 'n aanvanklike lemmalys in gespesiali-seerde leksikografie: 'n Gevallestudie in die veld van die grafiese ingenieurs-wese. Lexikos [online]. 2020, vol.30, pp.1-33. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/30-1-1596.

Gespesialiseerde leksikografie in die grafiese ingenieurswese het nog nooit oor 'n hulpmiddel in woordeboekformaat wat kennisverwerwing vir studente vergemaklik asook hul spesifieke leksikografiese behoeftes binne 'n tegniese konteks op universiteitsvlak bevredig, beskik nie. Hier-die artikel bied 'n aanvanklike lemmalys vir 'n Spaanse woordeboek in die veld van die grafiese ingenieurswese aan. Die Delphi-metode is gebruik om gesaghebbende konsensus in hierdie area te verseker. Daarbenewens is twee gelykstaande professionele opnames deur 'n kundige uitgevoer en deur kundiges bekragtig. Die fundamentele konsepte is oorweeg, óf weens die uitdagings wat hulle verteenwoordig, óf weens hul belangrikheid binne ons kennisveld waarvoor ingenieursdokumente en tegniese standaarde met tegniese grafiese elemente aangewend is. Studente het aan die proses deelgeneem om sodoende ooreenkomste en verskille tussen beide groepe deelnemers in aanmerking te neem. Hierdie artikel sluit enersyds af met 'n finale lys aanvaarde konsepte en andersyds met 'n lys addisionele vae konsepte wat woordeboekgebruikers se behoeftes sou kon bevredig en die ontstaan van 'n funksionele aanlyn woordeboek sou kon vorm.

Keywords : gespesialiseerde leksikografie; funksionele aanlyn WOORDEBOEK; DELPHI-METODE; GEBRUIKERSBEHOEFTES; GESAGHEBBENDE KONSENSUS; GRAFIESE INGENIEURSWESE; WAARGENOME MOEILIJKHEIDSGRAAD VAN KONSEPTE; VOORAFKENNIS.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License