SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30Teaching Lexicography as a University Course: Theoretical, Practical and Critical ConsiderationsA Critical Evaluation of Three Sesotho Dictionaries author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    PRINSLOO, D.J.. Leksikografiese bewerking van negatiefvorming in Sepedi papierwoordeboeke. Lexikos [online]. 2020, vol.30, pp.1-25. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/30-1-1590.

    Negatiefvorming in Sepedi is kompleks - 'n verskeidenheid negatiewe morfeme word in ingewikkelde verbale en kopulatiewe strukture gebruik, en hierdie morfeme is nie uitruilbaar nie. Woordeboekgebruikers in 'n teksproduksiesituasie moet gelei word om nega-tiewe konstruksies korrek te kan saamstel. in die meeste gevalle word negatiewe morfeme nie in Sepedi-papierwoordeboeke gelemmatiseer nie, of is die leksikografiese behandeling daarvan onvoldoende. Hierdie artikel bevat 'n inventaris van negatiefvorming waaruit 'n abstraksie van die negatiewe morfeme gegee word. Dit word gevolg deur 'n kritiese evaluering van Sepedi woorde-boeke en voorgestelde modelinskrywings vir leksikografiese behandeling van negatiewe morfeme.

    Keywords : negatiefvorming; sepedi; woordeboeke; leksikografie; SEPEDI WERKWOORD MODI; SEPEDI KOPULATIEWE.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )