SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33e-Dictionaries in a Network of Information Tools in the e-EnvironmentIntegrating Terminological Resources in Dictionary Portals: The Case of the Diccionarios Valladolid-UVa author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Lexikos

On-line version ISSN 2224-0039
Print version ISSN 1684-4904

Abstract

ŠUBARIć, Sanja  and  ĐURčEVIć, Jovana. Die benamings van die Balkanvolke en die benamings van die inwoners van die Balkanlande in die leksikografie (met die Dictionary of Montenegrin National and Literary Language as voorbeeld). Lexikos [online]. 2023, vol.33, pp.68-89. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/33-1-1797.

Die leksikografie is weereens 'n voorbeeld van die histories herhalende gebeure in die Balkanlande - vyftig jaar nadat Miloš Moskovljević se Dictionary of Contemporary Serbo-Croatian Literary Language with Language Manual (1966), verban is, is die verspreiding van die eerste volume van die Dictionary of Montenegrin National and Literary Language (2016) van die Montenegrynse Akademie van Wetenskap en Kuns weens politieke redes gestaak. Die verteenwoordigers van die Albanese en Bosniese volke in die Parlement van Montenegro het onder andere daarop aangedring dat die Dictionary of Montenegrin National and Literary Language weens die "beledigende" en "diskriminerende" definisies van die terme Albaniër en Bosniër onttrek word. Dit het weereens getoon dat Balkan-etnonieme en (of) demonieme aansienlike invloed het op die beskrywings van leksikale materiaal en dat hierdie twee taalelemente tot die situasie kan lei waar die politiek die leksikografie die onderspit laat delf. Dit is waarom ons die leksikografiese definisies van etnonieme en demonieme wat kontroversieel in Montenegro is, hoofsaaklik vanuit 'n linguistiese perspektief sal hanteer. Met hul basis van etniese en burgerlike identiteit as vertrekpunt wil ons die moontlikhede van en regverdiging vir die definisies van hierdie konsepte met inagneming van die groter sosio-politieke struktuur ondersoek.

Keywords : etnoniem; demoniem; volke; inwoner; balkan; woordeboek; leksikografiese definisie; herdefinisie; etniese identiteit; burgerlike identiteit.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License