SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 número1A Christian mission of glocal culture within riven societies in God's worldTraces of neo-Calvinism in France and Italy índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Koers

    versión On-line ISSN 2304-8557versión impresa ISSN 0023-270X

    Resumen

    FOWLER, S.. Op pad na egte ontwikkeling. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.1, pp.135-148. ISSN 2304-8557.

    Hierdie artikel verken die onderbou van, sowel as die leemtes in 'n (tans) algemeen-aanvaarde definisie van sosiale ontwikkeling. Die mag van die hedendaagse kommersiële heerskappy word binne hierdie konteks opgevolg met goed-gedokumenteerde bewyse van die skade wat menslike welsyn berokken word in die belang van winsgewendheid. 'n Alternatiewe definisie van ontwikkeling word voorgestel met die profiel van 'n ontwikkelde gemeenskap as die slotsom. Die stelling word gemaak dat die huidige definisie van sosiale ontwikkeling min hoop bied vir Afrikalande om ooit "ontwikkeld" te wees. Terwyl daar nog uitdagings is om te oorkom, bied die voorgestelde alternatief 'n realistiese moontlikheid waarna gestreef kan word.

    Palabras clave : egte ontwikkeling; kommersiële ryk; ontwikkeling; psigologiese welstand; sosiale harmonie.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )