SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 número1Towards authentic developmentReflections on a Christian view of human communication índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

COLETTO, R.. Spore van neo-Calvinisme in Frankryk en Italië. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.1, pp.149-172. ISSN 2304-8557.

Hierdie artikel handel oor die geskiedenis van die neo-Calvinistiese beweging in Frankryk en Italië. Die pogings van die Nederlandse Reformatoriese beweging om met Franse (hoofsaaklik reformatoriese) Christene te kommunikeer, word belig. 'n Kort oorsig van dit wat enkele Franse geleerdes in hierdie ontwikkeling bereik het, word geskets en hulle publikasies word genoem, asook enkele konferensies en organisasies. Die neo-Calvinisme het Italië bereik as gevolg van die pogings van Franse dosente en publikasies. Die enkele ontwikkelings van neo-Calvinisme in Italië word ook weergegee. Die geleidelike beweging na Van Tiliaanse en rekonstruksionistiese posisies (in albei lande) word ook uitgewys en bespreek. 'n Evaluering van hierdie ontwikkeling word gegee, asook enkele finale oorwegings en vrae wat behoort te help wanneer lesse uit die verlede geleer moet word en beter strategië vir die toekoms voorberei word.

Palabras clave : kerkgeskiedenis neo-Calvinisme in Frankryk en Italië; geskiedenis van reformatoriese beweging in Frankryk en Italië; geskiedenis van reformatoriese beweging in Nederland; geskiedenis van Van Til-beweging in Frankryk en Italië; geskiedenis van.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons