SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 número1Reflections on a Christian view of human communicationMorality, the obtrusive and the conditional índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Koers

    versión On-line ISSN 2304-8557versión impresa ISSN 0023-270X

    Resumen

    VAN WYK, J.H.. Hermeneia: 'n Teologiese gesprek oor hermeneutiese vrae met drie Suid- Afrikaanse teoloë. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.1, pp.189-216. ISSN 2304-8557.

    Onder die Afrikaanse kerke bestaan n Tussenkerklike Raad wat van tyd tot tyd ontmoet om oor aktuele onderwerpe n gesprek te voer. Hierdie artikel bevat n verwerking van n voordrag oor hermeneutiek wat tydens so n ontmoeting in 2009 gelewer is. In die artikel word enkele inleidende opmerkings oor hermeneutiek gemaak, waarna die outeur - ter wille van die debat - die hermeneutiese modelle van drie teoloë uit drie kerke krities ondersoek. Deurgaans blyk watter groot rol her-meneutiek by Skrifinterpretasie speel - en behoort te speel. Vanweë die besondere aktualiteit en belangrikheid daarvan, is een tema uit die teologie, naamlik Christologie, aan n dieper ondersoek onderwerp. Ten slotte doen die skrywer enkele riglyne aan die hand wat syns insiens tot n beter Skrifverstaan kan bydra. Die polemiese aanslag van die artikel moet teen die agtergrond van die ontstaansgeskiedenis daarvan verstaan word.

    Palabras clave : hermeneutiek; hermeneutiese modelle; interpretasie; Skrifbeskouing; Skrifverstaan.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )