SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Historia

    versión On-line ISSN 2309-8392versión impresa ISSN 0018-229X

    Resumen

    RABE, Lizette. Reflections on writing about writing media history, or, the mapping of certain paradigms and certain philosophies in researching a media historiographical project. Historia [online]. 2014, vol.59, n.2, pp.10-27. ISSN 2309-8392.

    Gekonfronteer met 'n omvangryke mediahistoriografiese navorsingsprojek, beide in tydperk en onderwerp, watter benaderings kies die navorser om te verseker die eind resultaat is 'n relatiewe "ware weergawe" van 'n gegewe "verlede werklikheid"? Watter paradigmas moet eers ondersoek word voordat op so 'n reis vertrek word sodat die ondersoek gefokus en en route bly, om nie as 't ware te verdwaal nie te midde van byna eindelose data, bronne, benaderings, prosesse, filosofieë en teorieë? Hierdie artikel probeer besin oor die skryf van mediageskiedenis deur verskeie relevante paradigmas en filosofieë te besoek in 'n poging om 'n toepaslike benadering, 'n organiserende beginsel, of "padkaart", binne die geskiedenis/ historiografie, spesifiek mediageskiedenis/ mediahistoriografie, te vind, in 'n poging om 'n geskiedenis van 'n Suid-Afrikaanse mediamaatskappy, die onderwerp van die studie, te konstrueer.

    Palabras clave : Geskiedenis; historiografie; joernalistiek en joernalistiek-geskiedenis; media en mediageskiedenis; teoretiese benaderings tot navorsing.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )