Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Historia
versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X
Resumen
WYLLIE, Richard. "Entrenching nostalgia": The historical significance of battlefields for South African tourism. Historia [online]. 2014, vol.59, n.2, pp.210-228. ISSN 2309-8392.
Menige bekende veldslae het nalatenskappe gelaat wat dikwels 'n gevoel van nostalgie skep en mense motiveer om verwante terreine te besoek. Slagvelde en ander plekke van "dood en verval" het 'n toenemende gewilde sub-sektor van die vining-groeiende erfenis- en kulturele toerisme-industrie geword. Slagvelde en ander plekke wat verband hou met oorlog, word deur geleerdes van 'n verskeidenheid dissiplines bestudeer. Toerisme-spesialiste en akademici het onlangs begin om slagvelde en die gepaardgaande geskiedenis te bestudeer vir die ontwikkeling en bevordering van die slagvelde of terreine as toeriste-aantreklikhede. Dit het gelei tot 'n tasbare verband tussen die historiese en toerisme-sektore. In hierdie studie sal die Slag van Spioenkop (KwaZulu-Natal) bespreek word as 'n voorbeeld van hoe die geskiedenis, en 'n veldslag-terrein in die besonder, kan bydra tot die ontwikkeling van toerisme.
Palabras clave : Erfenis; toerisme; slagveld-toerisme; Slag van Spioenkop; slagveldroete; "dark tourism"; "thanatourism".