SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

HARRIS, Karen L.. Presidential address delivered at the Biennial Conference (History Wars, Wars in History & other Southern African Histories) of the Historical Association of South Africa conference, Durban, 26-28 June 2014 , University of KwaZulu-Natal, 26-28 June 2014. Warring societies? Towards a community of historians HASA and SAHS (1956-2014). Historia [online]. 2014, vol.59, n.2, pp.344-354. ISSN 2309-8392.

Hierdie voorlegging wil graag die geskiedenis van die twee voorste historiese verenigings in Suid-Afrika nagaan: die Historiese Genootskap van Suid-Afrika (HGSA) en die Suid-Afrikaanse Historiese Vereniging (SAHV). Gestig as twee afsonderlike organisasies net na die middel van die twintigste eeu, het hulle historici met bepaalde verskillende - indien nie blykbaar teenstrydige -ideologiese gesindhede verteenwoordig. Hierdie artikel het ten doel om uit te pak hoe hierdie aanvanklike polarisasie geleidelik verander en uiteindelik konvergeer het. Aansluitend by die werk van Karl Dietrich Erdmann en dié van Robert Townsend kyk dit ook kortliks na die "gleufies, debatte, en smee van bande onder geskiedkundiges" sowel as die bestaande skeiding binne die dissipline, en plaas dus die plaaslike ontwikkelings binne die konteks van die breër globale historiese gilde.

Palabras clave : Suid-Afrikaanse historiese organisasies; Historiese Genootskap van Suid-Afrika; Suid-Afrikaanse Historiese Vereniging; Suider-Afrikaanse Historiese Vereniging; Historia; Suid-Afrikaanse Historiese Joernaal.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons