Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Historia
versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X
Resumen
PRETORIUS, Sian E.. Poor whitism: The fictional volksmoeder in South African novels, 1920s-1940s. Historia [online]. 2019, vol.64, n.1, pp.65-90. ISSN 2309-8392. http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2019/v64n1a4.
Die verskynsel van die "armblanke" onderwerp het die akademiese-, vermaaklikheids-en mediasfere, veral gedurende die eerste deel van die twintigste eeu, gedomineer het. In hierdie artikel word die uitbeelding van armblanke vroue in Suid-Afrikaanse fiksie en nie-fiksie ondersoek om vas te stel hoe hierdie twee skryfvorme oorvleuel het. Deur hierdie twee tipes literatuurstyle te kombineer, word daar gepoog word om te wys dat realistiese romans van die eerste helfte van die twintigste eeu as kultuurhistoriese bronne in hulle eie reg beskou kan word. In hierdie artikel word die gemarginaliseerde armblanke vrou ondersoek in terme van die "volksmoeder"-konsep deur te bespreek hoe die betrokke romans hierdie nie-akademiese literatuur vorm herdefinieer.
Palabras clave : armblankes; armoede; vroue; volksmoeder; literere teks; kultuurgeskiedenis; romans; fiksie en nie-fiksie; Afrikaanse letterkunde; Carnegie Kommissie.