SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Resumen

    ANTONITES, Alex. Suid-Afrika na dertien jaar (1994 -2007) - met spesiale verwysing na analogieë met Litoue. Tydskr. geesteswet. [online]. 2008, vol.48, n.2, pp.159-194. ISSN 2224-7912.

    Die Ryk van Litoue sowel as kontemporêre Litoue toon talle analogieë met Suid-Afrika en die Litouers met Afrikaanses. Beide het die afgelope tyd transformasie ondergaan en beide word gekenmerk deur 'n verskeidenheid van kulture. Die Litouse ryk se beleid van verdraagsaamheid ten opsigte van diverse kulture was suksesvol. Die Litouse situasie beklemtoon die belangrikheid van taal en kulturele selfbewussyn. Dit het duidelike parallelle in Suid-Afrika. Sowel Litous as Afrikaans was by tye op die agtergrond, maar albei kulture bly behoue. Die betekenis van 'n nie-outentieke bestaan van Litoue in die Sowjet-era word behandel. Die geldigheid van sowel nasionale as internasionale waardes is by sowel Litouers as Afrikaanses van belang.

    Palabras clave : Litous; nasionale waardes; internasionale waardes; outentieke bestaan; kulturele diversiteit; russifikasie; Vilnius.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )