SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número4 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

DUVENHAGE, André. Die ANC en die nasionale demokratiese rewolusie: Polities strategiese perspektiewe. Tydskr. geesteswet. [online]. 2009, vol.49, n.4, pp.705-727. ISSN 2224-7912.

Die Nasionaal-Demokratiese Rewolusie (NDR) is as konsep en ideologiese raamwerk baie bekend binne die denkpatroon van die ANC en sy bondgenote. Anders as wat soms verwag is, is die NDR as denkraamwerk nie na 1994 opgehef nie, maar slegs in 'n strategiese en taktiese sin geherposisioneer onder die vlag van sosiale, politieke en ekonomiese transformasie. By die onlangse Polokwane Konferensie van die ANC (einde 2007) het die organisasie verskeie resolusies aanvaar wat in lyn is met die grondbeginsels van die NDR wat ook neerslag gevind het in die ANC se 2009-verkiesingsmanifes. Hierdie artikel fokus op die NDR as politiek-ideologiese denkraamwerk met die beklemtoning van polities-strategiese aspekte.

Palabras clave : Rewolusie; Nasionale Demokratiese Rewolusie; Nasionale Demokratiese Beweging; Sosiale; Politieke en Ekonomiese Transformasie; Politieke oorgang; Thermidor gematigd; Jakobyns radikaal.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons