SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.51 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Resumen

    BEYER, Herman L.. 'n algemene tipologie van leksikografiese etikette. Tydskr. geesteswet. [online]. 2011, vol.51, n.3, pp.419-446. ISSN 2224-7912.

    Hierdie artikel stel 'n tipologie van leksikografiese etikette met die fokus op standaard tweetalige woordeboeke voor. Hoewel 'n aantal tipologieë in die literatuur voorkom wat op die oppervlak grootliks ooreenstem, is daar onenigheid ten opsigte van die dieper klassifikasies. Die literatuur toon dat hierdie stand van sake die gevolg is van algemene verwarring en 'n gebrek aan konsensus oor die gebruik van leksikografiese etikette en die pragmatiese parameters wat hulle verteenwoordig, wat veroorsaak word deur die afwesigheid van 'n teoretiese basis vir hulle klassifikasie en standaardisering. Die doel van hierdie artikel is juis om sodanige teoretiese basis te skep op grond waarvan 'n tipologie ontwikkel kan word.

    Palabras clave : domeinetiket; etikettering; etikettipologie; gemerktheid; leksikografie; leksikografiese gemerktheid; leksikografiese etiket; linguistiese etiket; makrostruktuur; mikrostruktuur; pragmatiese data; standaardvariëteit; standaard tweetalige woordeboek; stilistiese etiket; tegniese etiket.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )