SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 número4 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

MINNAAR, Douline; MYBURGH, Chris  y  POGGENPOEL, Marie. Die belewenisse van ouers wie se kinders emigreer het. Tydskr. geesteswet. [online]. 2014, vol.54, n.4, pp.853-867. ISSN 2224-7912.

Tussen 2000 en 2005 was daar wêreldwyd 'n merkbare styging in die getal emigrante vanaf 176 na 193 miljoen. Statistiek in verband met emigrasie-syfers is in die meeste lande, soos dit dan ook in Suid-Afrika die geval is, gewoonlik onderverteenwoordigend van die werklike stand van sake. Tydens emigrasie word familie en vriende agtergelaat en die impak op die geestesgesondheid van die agtergeblewene ouers hier te lande is nog nie genoegsaam ondersoek nie. Ten einde hierdie leemte te vul, is 'n kwalitatiewe, verkennende, kontekstuele en beskrywende navorsingsontwerp toegepas en 'n fenomenologiese benadering gevolg met betrekking tot die insameling en analise van data tydens individuele onderhoude met 16 doelgerig gekose ouers. Daar is bevind dat ouers gevoelens van ontnugtering, onuitgeklaarde verlies, magteloosheid en 'n pynlike wisseling in affektiewe respons beleef en dat hulle hanteringsmeganismes om hierdie onuitgeklaarde verlies te hanteer, wissel in doeltreffendheid.

Palabras clave : psigo-opvoedkundig; ouers; emigrasie; kinders; radio-medium; onuit geklaarde verlies; affektiewe respons; verdedigingsmeganismes.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons