SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.55 número3Franchisees' level of satisfaction with the opportunities and threats of franchisingAfrikaner and Zulu perspectives on the Battle of Blood River, 16 December 1838 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Resumen

    CROUS, Marius. Tydskr. geesteswet. [online]. 2015, vol.55, n.3, pp.373-386. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2015/V55N3A4.

    In hierdie artikel word die bekende gedig van Elisabeth Eybers, "Huiskat" uit haar bundel Die helder halfjaar (1956) geanaliseer in die konteks van dierestudies. Aandag word geskenk aan aspekte soos die verhouding tussen die mensdier (of menslike dier) as spreker teenoor die niemensdier (of niemenslike dier) as ander; en veral die projeksie van antropomorfiese eienskappe op die niemensdier word uitgelig. In aansluiting by Woodward (2003) en Derrida (2008) word die interaksie tussen mensdier en niemensdier beskou om, onder meer, vas te stel of daar sprake is van 'n intersomatiese verwantskap tussen die twee (Woodward 2014). Bestaande voorbeelde van dierestudies word betrek, en die aard, konteks en definisie van 'n geesteswetenskaplike ondersoek soos dierestudies word ook toegelig.

    Palabras clave : Dierestudies; mensdier en niemensdier; antropomorfisme; Eybers; die diereblik; spesisisme.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )