SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 número3The afrikaner's experience of transformation and nation building in post apartheid South Africa índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Resumen

    STRAUSS, Piet. Die geskiedenis, aanvaarding en impak van die Afrikaanse Bybel van 1933 - 'n oorsig. Tydskr. geesteswet. [online]. 2016, vol.56, n.3, pp.733-745. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2016/v56n3a1.

    Die eerste publikasie van die volledige Bybel in Afrikaans in 1933 het 'n duidelike invloed op sy omgewing gehad. Hierdie vertaling het die Bybelse boodskap verstaanbaar vir Afrikaanssprekendes gemaak, 'n impak op hierdie sprekers en daarmee op hulle omgewing gehad en Afrikaans as 'n spreek- en skryftaal help standaardiseer. Hulle verstaan van die Bybel het eerste taalsprekers van Afrikaans beweeg om na gehoorsaamheid aan God met die hele lewe te soek: in die kerk en samelewing. Die vertaling van 1933 het ook die spelling, woordvorme en segswyses van Afrikaans beïnvloed. Die Afrikaanse Bybel van 1933 het die koers van Afrikaanssprekendes in hulle lewensbeskouing, opvoeding, politiek en sosiale lewe bepaal. Dit is egter ook gebruik om apartheid te regverdig en diskriminasie teen anderskleuriges deur Afrikaners te verdedig. Die Afrikaanse Bybel van 1933 word beskou as 'n triomf vir Afrikaans.

    Palabras clave : Die Bybel in die moedertaal; skryf soos jy praat; plegtige Bybelvertaling; Afrikaans; Nederlands; die standaardisering van Afrikaans; die impak van die Afrikaanse Bybel op die gemeenskap; die Afrikaanse Bybel en apartheid.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )