SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 número2The deed reveals (im)moralityMotion verbs in Van Wyk Louw's poetry índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Resumen

    CONRADIE, Jac. Relativering in die poësie van NP van Wyk Louw. Tydskr. geesteswet. [online]. 2020, vol.60, n.2, pp.380-394. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2020/v60n2a9.

    Van Wyk Louw pas op verskillende maniere relativering in sy poësie toe: leksikale relativering, waar hy entiteite as klein, dun, smal, ensovoorts, dikwels met die verkleiningsuitgang -tjie beskryf (bv. klein beiteltjie), modale relativering, waar iets gekwalifiseer word met 'n modale bywoord soos mos, glo, miskien, en illokusionêre relativering deur meermale vrae te stel: retories, aan die hoorder/leser gerig, aan homself gerig. Dit lewer verskillende winste op, byvoorbeeld die voorstelling van weerloosheid teenoor bedreiging (bv. die spelende kinders teenoor Raka), die aanduiding van onsekerheid ten opsigte van groot uitdagings ("Miskien ook sal ons sterwe"), en die inkwisiteur se uitdrukking van vrees ("het hy geskree of ek?"). Relativering stel Louw nie alleen in staat om treffende kontraste te skep nie, maar ook om te kenskets en ironiseer, en op 'n wye verskeidenheid terreine korrektiewe aan te bring en nuwe perspektiewe te bied.

    Palabras clave : deiktiese sentrum; illokusionêre relativering; leksikale relativering; modale bywoord; modale relativering; norm; perspektief; postmodernisme; relativering; vergelyking; verkleining.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )