Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Tydskrif vir Geesteswetenskappe
versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751
Resumen
BRINK, Chris. Nabetragting oor die taaldebat op Stellenbosch. Tydskr. geesteswet. [online]. 2022, vol.62, n.2, pp.412-424. ISSN 2224-7912. http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n2a9.
Hierdie meningsartikel is 'n persoonlike retrospektiewe blik op en nabetragting oor die twintig jaar van openbare taaldebat op Stellenbosch. Ek bied dit aan as 'n alternatiewe perspektief op die heersende narratief oor hierdie gebeure wat uit die geledere van die taalstryders kom.