SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.62 número4Language change in the Afrikaans translations of the Gospel of MarkProblems with and after the direct translation índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

SNYMAN, SD (Fanie). 'n Kritiese evaluering van die bydrae van (prof.) WS Prinsloo tot die wetenskap van die Ou Testament. Tydskr. geesteswet. [online]. 2022, vol.62, n.4, pp.853-866. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n4a13.

Vanjaar sal dit 25 jaar wees sedert die ontydige dood van prof. WS Prinsloo. Dit sou dus die moeite loon om ná 25 jaar bestek op te neem van sy bydrae tot die wetenskap van die Ou Testament en die vraag te vra na sy nalatenskap en hoe dit geëvalueer moet word. Metodologies gesproke gee die artikel 'n kort oorsig oor die lewe van Prinsloo. Vervolgens word hy geplaas binne die historiese konteks van die stand van die Ou Testamentiese wetenskap. Prinsloo gee in sy navorsing veral aandag aan die psalms en gevolglik word veral gefokus op die kenmerke van sy ondersoek na die psalms. Drie monografieë wat sy eksegese van 'n aantal psalms weergee en sy publikasies wat handel oor die metodiek van eksegese word gebruik as verwysingsraamwerk vir die beoordeling van sy werk. Laastens word daar tot enkele gevolgtrekkings gekom.

Palabras clave : eksegetiese metode(s); histories-kritiese eksegese; sinkroniese eksegese; struktuuranalise; teksimmanente lees; interpretasie van die Ou Testament.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons