SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.63 número3Poverty and human dignity: The magisterium of the Catholic Church on the interaction between the twoAnalysing the contributory role of the accounting profession to save our planet índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versión On-line ISSN 2224-7912
versión impresa ISSN 0041-4751

Resumen

COMBRINK, HJ Bernard. Prof Ernst F Kotzé: Sy rol as taalkundige in Die Bybel: 2020-vertaling. Tydskr. geesteswet. [online]. 2023, vol.63, n.3, pp.481-487. ISSN 2224-7912.  http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n3a6.

Prof. Kotzé, voorsitter van die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (2003-2012), was vanaf die beginfase van die projek betrokke by die identifikasie van taalkundiges en oorhoofse beplanning. Hy was voorsitter van die Taalkundige Advieskomitee, lid van die Begeleidingskomitee, die Redaksionele Komitees van die Ou Testament en die Nuwe Testament, asook taalkundige in verskeie boekspanne. Vanuit sy breë taalkundige en semantiese agtergrond het hy deurlopend 'n reusebydrae tot die vertaling gelewer. Hy was en bly steeds bereid om noukeurig enige navraag te beantwoord. Met sy talle bydraes op die radio, webblad van die projek en elders, het hy die taalkundige uitdagings verbonde aan die projek helder en verstaanbaar breër bekendgestel.

Palabras clave : Bybelgenootskap van Suid-Afrika; Bybelvertaling; Begeleidings-komitee; Redaksionele Komitees; Taalkundige Komitee; huisstylgids; taalkundige; Fauna en Flora; sintaks; aanspreekvorms; Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns; Afrikaanse Woordelys en Spelreëls.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons