Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Journal of Literary Studies
versión On-line ISSN 1753-5387
versión impresa ISSN 0256-4718
Resumen
BARURE, Walter K. y TIVENGA, Doreen R.. Life Writing During a Pandemic: Making Sense of the "New Normal" in Lockdown Extended: Corona Chronicles (2020). JLS [online]. 2022, vol.38, n.1, pp.1-16. ISSN 1753-5387. http://dx.doi.org/10.25159/1753-5387/10410.
Hierdie artikel fokus op die florerende Covid-19-lewensvertellings deur Suid-Afrikaanse outeurs waarin hulle hul beproewinge en die "nuwe normaal" weergee in 'n poging om sin te maak van die uitwerking van die pandemie, deur die lens van hulle alledaagse ervarings wat verskil van die ervarings wat in die hoofstroommedia uitgebeeld word. Na die noukeurige lees en tekstuele ontleding van drie persoonlike narratiewe, bespreek ons hoe hierdie outeurs die eerste inperkingstyd in Suid-Afrika gerekonstrueer het, die situasie krities in oènskou geneem het deur die onmiddellike en verre verlede, daaglikse oorlewingsaksies, privaat lewens en verbeelde toekoms gekonfronteer het. Die artikel neem ook die feit in ag dat die vertellers hulleself as weerlose persone sien, en vang gevolglik op 'n unieke wyse die intense gemoedstemming van die grendeltyd, en hoe dit tot hernieude belangstelling in die skryf oor die lewe gelei het, vas.
Palabras clave : Covid-19; life writing; lockdown; vulnerability; South Africa.