SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30Lexicographic Treatment of Negation in Sepedi Paper DictionariesReference Skills or Human-Centered Design: Towards a New Lexicographical Culture índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Lexikos

versión On-line ISSN 2224-0039
versión impresa ISSN 1684-4904

Resumen

SETAKA, Mmasibidi  y  PRINSLOO, D.J.. 'n Kritiese evaluering van drie Sesotho woordeboeke. Lexikos [online]. 2020, vol.30, pp.1-25. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/30-1-1592.

Hierdie artikel gee 'n perspektief op Sesotho-leksikografie en 'n kritiese ontleding van die makrostrukture en mikrostrukture van drie geselekteerde Sesotho woordeboeke. Die eentalige papierwoordeboek Sethantso sa Sesotho, die tweetalige papierwoordeboek Southern Sotho-English Dictionary en die Sesotho online Bukantswe v.3 word geëvalueer. Hulle deugde en tekortkominge as naslaanwerke sal beskou word teenoor woordeboeke van hoë leksikografiese gehalte om vas te stel in watter mate hulle aan die mees basiese vereistes van makrostrukture en mikrostrukture voldoen. Die teenstrydighede wat in hierdie artikel aangespreek word, weerspieël die noodsaaklikheid dat Sesotho leksikograwe korpora in woordeboeksamestelling gebruik om die gehalte van inskrywings op mikrostrukturele sowel as makrostrukturele vlak te verhoog. Daar sal geargumenteer word dat baie meer navorsing en beskrywing van leksikografiese kwessies nodig is om die leksikografie van Sesotho op gelyke voet te bring met die sustertale Sepedi en Setswana asook met goeie woordeboeke van wêreldtale. Na dekades van gebruik, moet die Sesotho woordeboeke wat tans beskikbaar is dringend hersien word en nuwe woordeboeke saamgestel word wat op spesifieke teikengebruikers gerig is.

Palabras clave : leksikografie; woordeboeke; sesotho; korpora; lemmatisering; lemmabewerking; konkordansies; mikrostruktuur; makrostruk-tuur.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons