SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.42 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    STEYN, J.. Riglyne vir die gebruik van die Theophiostic Prayer Ministry. In Skriflig (Online) [online]. 2008, vol.42, n.1, pp.127-144. ISSN 2305-0853.

    Onderliggend aan die Theophostic Prayer Ministry (TPM) is 'n poging om die konflik wat kliënte tans ervaar op te los deur gebedsfokus op hulle seerkry van die verlede. Die betekenisvolle voordeel wat die TPM-model bo nie-Christelike modelle inhou, is die fokus op 'n heling van hierdie seer van die verlede deur menslike leiding terug te bind aan God. Die resultaat is die herstel van die volgende: "Koinonia" (gemeenskap van die gelowiges), "communio" ('n dieper verstaan en sinsbelewing van God se betrokkenheid), "coram Deo" (God se ewige teen-woordigheid) - 'n nuwe lewe word so gebore. Die TPM is aangewese op die visuele, emosionele en fisiese geheue. Om iemand uit 'n staat van hulpeloosheid te bevry, veronderstel die begeleiding tot 'n Goddelike teenwoordigheidsbesef. Die ontvouing van 'n egte heelwording in Christus vorm die uitkoms van hierdie proses.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )