SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 número4 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

VAN WYK, G.J.  y  VILJOEN, F.P.. Benaderings tot die interpretasie van die wonderverhale in Markus 8 - 10. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.4, pp.879-894. ISSN 2305-0853.

Navorsing oor die wonderverhale met verwysing na Markus 8-10 en die rol daarvan in hierdie Evangelie word bespreek. Die mitologiese, godsdienshistoriese en vormhistoriese benaderings, 'n Bybels-teologiese benadering, die redaksiehistoriese, die sosiologiese, die literêrkritiese, die oorsigtelike benadering van Van der Loos en Brown, die Heilshistoriese en die Openbaringshistoriese benaderings word bespreek. Uit die verskillende benaderings blyk dat die koninkryk van God, 'n paradoksale Christologie sowel as dissipelskap 'n belangrike plek in die wonderwerke in die Markusevangelie inneem. Die wonderwerke vorm 'n inherente deel van die Evangelie en die bediening van Jesus. Hulle dien daartoe om die onderrig van Jesus te ondersteun.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons