SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 número1The eschatology of 1 Peter: Hope and vindication for visiting and resident strangers índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

BRANCH, R.G.. Hy het opgestaan! 'n Drama gebaseer op handelinge 1:1-12. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.1, pp.229-258. ISSN 2305-0853.

Hierdie drama is geskryf as uitvoering van 'n versoek om 'n aanbiddingsdiens op Hemelvaartdag, 21 Mei 2009, 'n Donderdag, te hou vir laerskoolkinders tussen die ouderdomme van ses tot dertien jaar, van die Potchefstroom Christenskool - 'n Engelse skool in Potchefstroom. Die aanbiddingsdiens was deel van 'n uitreik van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Noord, 'n lid van die GKSA (Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika), na twee plaaslike skole. 'n Uur vantevore, op dieselfde dag, het kinders van 'n Afrikaanse skool na 'n diens deur prof. Ben de Klerk geluister. Hierdie artikel word met dankbaarheid aan prof. De Klerk opgedra vir sy diens aan God. Sy lewe getuig werklik van vreugde en eer. Die outeur van hierdie drama het twee-en-'n-half jaar(Julie 2002-Desember 2004) by die Teologiese Fakulteit op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit deurgebring - aanvanklik met 'n Fulbrightbeurs en later as a gasprofessor van die Teologiese Fakulteit, vir 'n tydperk van agtien maande. Sy was op 'n navorsingsbesoek by haar vorige kollegas toe die uitnodiging gekom het om die diens vir die Potchefstroomse Christenskool op 21 Mei te hanteer. Tydens aankondigings by 'n kapeldiens vir die teologiestudente en Fakulteit vroeër in Mei, het sy n versoek gerig vir "ses sterk, groot, energieke, opgewonde en baie aantreklike manne" om dissipels in haar nuwe drama vir kinders te wees. Die drama is goed deur die kinders ontvang. Dit het deurgaans hulle aandag behou aangesien die verloop vinnig en prettig was. Hulle het iets oor die boek Handelinge en die openingsverhaal geleer, asook oor die Hemelvaart - op n manier wat getrou aan die Bybelse teks is, maartog kontemporêre elemente kreatief inkorporeer. 1. What did I know of the children's background? I knew the children were black South Africans, English speakers, and that their teachers were primarily white women. The children arrived in an orderly way, and I complimented them on their good manners in my opening remarks. 2. What signs of openness to the gospel are seen? I knew the children knew Christian songs and would sing them as part of the service. Anderson adds something that guided my writing and study. To be sure, the Bible is the record and the witness of events that climax the life, death and resurrection of Jesus Christ. To be a Christian, Anderson (2006:11) maintains, "is to understand one's existence in this dramatic context".

Palabras clave : Opgestane Christus; dissipels.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons