SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 número2To cross ten seas: Calvin on the unity of the church - a contribution to a more responsible ecclesiologyTheocracy: Views on Calvin and the Confessio Belgica, art. 36 - a contribution to an important debate índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

STRAUSS, P.J.. Uitgangspunte vir staatsoptrede in die Institusie van Calvyn soos vergelyk met uitgangspunte van Suid-Afrika se Handves van Regte (1996). In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.2, pp.317-332. ISSN 2305-0853.

In die laaste hoofstuk van sy "Institusie" gee die hervormer Johannes Calvyn (1509-1564) aandag aan die staat en die taak van die staatsowerheid. Calvyn se beskouings is sterk deur die Bybel beïnvloed. Daarom sien hy staatsregering as 'n instelling wat deur God verordineer is. Wat hom betref, moet geregtigheid en billikheid die grense van alle staatswette wees. Die Suid-Afrikaanse "Handves van Regte" word geag die hoogste wet in die land te wees waaraan alle ander staatswette ondergeskik is. Om chaos te voorkom, of te verhoed dat mense die wet verkeerd toepas, vorm die Grondwetlike Hof die finale gesag ten opsigte van die interpretasie van die Grondwet. Dit maak van Suid-Afrika 'n regstaat. Alhoewel Calvyn, soos ook die "Handves", almal regverdig wil behandel, loop sy beskouings met dié van die "Handves" uiteen oor die vraag of die staat 'n dienaar van God is.

Palabras clave : denkklimaat van Calvyn verskil van Handves; staatsowerheid: deur God gewettig en nie deur meerderheid van bevolking nie; staatsowerheid: dienaar van God; staatswette: moet billik wees.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons