SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 número3-4The role of the Bible in reformational philosophy: Historical and systematic notes índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    DE WET, F.W.  y  PIETERSE, H.J.C.. Die noodsaak van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte in prakties-teologiese wetenskapsbeoefening. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.3-4, pp.525-544. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel is die eerste resultaat van die navorsingsprojek "Metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie". Die probleem wat ondersoek word, het te make met 'n gebrek aan deursigtigheid met betrekking tot die uitspel van metateoretiese vertrekpunte teen die agtergrond van die pluraliteit in die benaderings tot die navorsing in die vak. Soms verklaar navorsers nie huile teologiese en ander vertrekpunte nie. In hierdie projek word die metateoretiese teologiese en ander vertrekpunte van 'n groep reformatoriese navorsers eksplisiet gemaak en die invalshoeke in die ondersoek van die praksis aangetoon. Die noodsaak om metateoretiese vertrekpunte uit te spel ten opsigte van werklikheidsbeskouing, die hermeneutiese proses wanneer handelings in die praksis verstaan, verklaar en verander word en die beskouing van die aard en taak van weten-skapsbeoefening, word vanuit 'n reformatoriese perspektief behandel.

    Palabras clave : hermeneutiese teorie; metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie; reformatoriese teologie; aard van die werklikheid; wetenskaplike benadering.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )