SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número2-3An ecclesiological model for the ministry of reconciliation in a socio-political contextSalvation: From Pelagius to Joseph Smith índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    VILJOEN, F.P.. Die fundamentele stelling in Matteus 5:17-20 oor die volgehoue geldigheid van die wet. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.2-3, pp.385-408. ISSN 2305-0853.

    Jesus se stelling in Matteus 5:17-20 vorm 'n sleutelpunt in Matteus se leer oor die wet. Sommige navorsers meen egter dat hierdie verse 'n sterk Joodse karakter openbaar, met eklektiese lae van tradisies wat mekaar selfs weerspreek. Matteus word daarvan beskuldig dat hy op 'n argelose manier materiaal in sy teks ingevoeg het wat oorkoepelend tot 'n onsame-hangende leer oor die wet lei. Hierdie artikel beredeneer dat, indien die verskillende elemente van die stelling versigtig binne konteks gelees word, die samehang wel duidelik is. Die stelling vorm 'n inherente deel van die Bergrede en die res van die Evangelie waarin Matteus op 'n pastorale manier die kommer van sy gemeenskap oor geregtigheid hanteer.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )