SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número2-3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    VORSTER, J.M.. Die menswaardigheid van die menslike embrio: Die debat tot dusver. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.2-3, pp.569-590. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel fokus op sommige onlangse argumente in verband met die etiek van stamselnavorsing soos dit beredeneer word in die artikels in die publikasie van Gruen et al. (2007), "Stem cell research: the ethical issues". Rakende die gebruik van menslike embrio's in stamselnavorsing, behandel hierdie artikels die potensiaal van die menslike embrio, die morele status (menswaardigheid) van die embrio, die skepping van chimeras, die verkoop van oösiete en ander etiese kwessies in die moderne bioetiek. Ten slotte wys die artikel op die belang-rikste etiese sake waaraan 'n Christelike etiek, uitgaande van 'n deontologiese etiese teoríe, aandag behoort te gee om 'n bydrae tot die kontemporêre bio-etiese debat te lewer.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )