SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número1Pastoral elements in HebrewsPrinciples for poverty alleviation among the youth in Northern Uganda índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    KOOPMAN, Nico N.. Aangaande die vervulling van drie generasies van regte: 'n Teologiese bydrae deur Koos Vorster. In Skriflig (Online) [online]. 2012, vol.46, n.1, pp.1-6. ISSN 2305-0853.

    In hierdie artikel was die teologiese bydrae van Koos Vorster tot menseregte-diskoerse bespreek. Dit dui aan dat hy op al drie generasies van menseregte gefokus het, naamlik eerste generasie burgerlike en politieke regte, tweede generasie sosiale, ekonomiese en kulturele regte en derde generasie ontwikkelings- en ekologiese regte. Hy waardeer die belangrikheid van die vorming van burgers en leiers van burgerlike en openbare deug en karakter vir die implementering van regte en die bou van 'n menseregtekultuur. Hy het spesiale aandag gegee aan die implementering van ekologiese regte en hy het derhalwe die verskillende vorme van die vernietiging van die natuurlike omgewing bespreek. Hy stimuleer sistematies-teologiese denke oor ekologiese regte. Hy het die implementering van ekologiese beskou as 'n teologiese saak. Dit het met die hart van die Christelike geloof te make gehad.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )