Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
In die Skriflig
versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441
Resumen
CREAMER, Jennifer M; SPENCER, Aida B y VIJOEN, Francois P. Wie is Teofilus? 'n Ondersoek na die oorspronklike leser van Lukas-Handelinge. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.1, pp.1-07. ISSN 2305-0853.
Die doel van hierdie artikel is om Theophilus, as die oorspronklike leser van Lukas-Handelinge, se identiteit te ondersoek. 'n Leksikale en grammatikale ontleding van Lukas 1:1-4, asook 'n ontleding van die breër literêre konteks van die Lukas-Handelinge-narratief, bied die basis vir die ontdekking van Theophilus se identiteit. Hierdie artikel stel Theophilus voor as 'n man met 'n prominente posisie: 'n nie-Jood wat basiese Christusonderrig ontvang het en wat die bevestiging van die gebeure rondom die opkoms van die Christendom voorop gestel het.