SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    KRUGER, Paul P.. Genesis 3:15 in Suid-Afrikaanse konteks. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.2, pp.1-11. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v48i2.1762.

    Genesis 3:15 is 'n crux interpretum met uiteenlopende verklarings. Hierdie artikel fokus op verklarings wat Suid-Afrikaanse Skrifverklaarders van die teks gee en plaas sodanige verklarings binne verskillende rasionaliteitsmodelle. Verklarings van die teks berus dikwels eerder op keuses vir 'n bepaalde verstaansmodel as op die noukeurige lees van die teks. Genesis 3:15 dui op sigself nie op Jesus Christus nie, maar binne 'n bepaalde rasionaliteitsmodel is dit geldig om die teks as moederbelofte (protevangelium) te beskou.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )