SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1Preaching as reframing of perspectiveA model for content analysis of sermons on poverty and to the poor as listeners índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    SCHNELLE, Udo. Die Semeia [tekens] in die Evangelie volgens Johannes. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-6. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1849.

    Die semeia in die Evangelie van Johannes word eerstens geanaliseer in verhouding tot soortgelyke wonderverhale, veral in die sinoptiese evangelies en ten tweede in verhouding tot die breër Johannese narratief. Duidelike ooreenkomste met sommige van die sinoptiese wonderverhale word bespreek. Dit lei tot die bevraagtekening van die sogenaamde 'semeia-bron'-teorie. Opvolgend op hierdie diskussie word Johannes se eie interpretasie van die wonders nagegaan. Daar word veral aan die vervlegting van die wonderverhale met die teologie van Johannes aandag gegee, veral ten opsigte van die verhouding tussen die Vader en die Seun, geloof, die menslikheid van Jesus en die lyding van Jesus.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )