SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1A few aspects regarding the reformed worship service and liturgical song in a multicultural South AfricaPastoral elements in Hebrews índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    KNOETZE, Johannes. Perspektiewe op 'n gesins- en jeugbediening vanuit die missio Dei - 'n Afrika-perspektief. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-9. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1874.

    Die meeste kerke in Afrika beskik nie oor 'n kontekstuele teologie vir 'n gesins- en jeugbediening spesifiek vir Afrika nie, alhoewel die grootste gedeelte van die bevolking in Afrika as jeug geklassifiseer word. Wanneer daar aan gesins- en jeugbediening gedink word, is die eerste vraag wat gewoonlik gevra word hoe dit gedoen word, sonder om duidelikheid te verkry oor wie by die bediening betrokke is en wat die roeping van die bedienaars is, asook wie die gesinne en die jeug is wat bedien word. Hierdie artikel wil 'n bydrae lewer tot die teologiese verstaan van waarom 'n eie gesins- en jeugbediening vir Afrika belangrik is. Aangesien die vraag oor identiteit wesenlik in gesins- en jeugbediening is, word oorsigtelik na omstandighede in Afrika gekyk om daardeur gesinne en die jeug se identiteit binne 'n bepaalde konteks te plaas. 'n Missionale hermeneutiek word as sleutel voorgestel om die roepings- of wat-vraag te beantwoord. Laastens word gesins- en jeugbediening in Afrika vanuit die missio trinitatis Dei bespreek as 'n perspektief om die hoe, wie en wat-vrae te beantwoord.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )