SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1The eschatology of 1 Peter: Hope and vindication for visiting and resident strangers índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

POTGIETER, Raymond. Brood: Van graan tot lewe. Bevestiging van die gebruik van die metafoor. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-7. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.1836.

Metafore versterk kommunikasie tussen mense. Nadere ondersoek openbaar die waarde van metafore vir teologiese gesprek, en in besonder as 'n spreekbuis vir betekenis. Betekenis sluit taalkundige sowel as kognitiewe aspekte in. Brood is 'n algemene begrip wat in metafore gebruik word. Wanneer die begrip brood metafories in bybelse konteks gebruik word, oortref dit gewoonlik die gewone gebruiksbegrensing daarvan. Brood as metafoor kan ook gesien word as die oorgangsmedium van graan tot geestelike lewe omdat metafore in die Bybel binne die konteks van 'n spesiale openbaring van God verstaan moet word - die storie van die Bybel.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons