SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

ALLISON, Dale C.. Die Joodse agtergrond van die Jakobusbrief. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-9. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.1897.

Die Jakobusbrief is deur baie van die ouer kommentaarskrywers gesien as 'n selfverklarende geskrif aan die Jode van die diaspora - hetsy Christene of nie-Christene. Hoewel van die moderne navorsers heelhartig daarmee saamstem, bestaan daar heelwat twyfel oor hierdie siening. Dit maak egter sin ten opsigte van sekere belangrike beskrywings van die brief wat andersins onverklaarbaar sou wees soos die gebrek aan uitdruklike Christologie, die skynbare gebrek aan kenmerkende Christelike sentimente en die grondige Joodse oriëntering daarvan. Die skrywer was 'n Joodse Christen wat steeds gehoop het vir erkenning binne die Joodse sinagoge en versoenende verhoudings met diegene wat nie vir Jesus as die Messias erken het nie, verlang het. Dus was hy met voorbedagde rade baie stil oor baie dinge om apologetiese redes - 'n strategie wat duidelike parallelle met ander antieke Christelike literatuur toon.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons