SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    NEL, Marius. An attempt to define the constitutive elements of a pentecostal spirituality. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-7. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1864.

    Pinksterspiritualiteit kan gedefinieer word as die integrasie van oortuigings en praktyke in die gevoelens wat deur daardie praktyke en oortuigings uitgelok en uitgedruk word. Die artikel ondersoek die praktyke en oortuigings deur na publikasies vanuit Pinkstergeledere te kyk ten einde die belangrikste samestellende elemente van 'n Pinksterspiritualiteit te definieer. Die belangrikste teologiese leerstellings is regverdiging deur die geloof in Christus, heiligmaking as 'n tweede besliste werk van genade, genesing as deel van die versoeningswerk, die verwagting van die premillennialistiese tweede koms van Christus, en die doop in die Heilige Gees. Wanneer die teologiese leerstellings in die Pinksterpraktyk vertaal word, blyk dit dat die spiritualiteit in wese bybels, apokalipties-eskatologies, missionaal en affektief is. Hierdie elemente word bespreek in 'n poging om die essensiële elemente van 'n Pinksterspiritualiteit te definieer.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )