SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    ULRICH, Dean R.. Jesus and the six objectives of Daniel 9:24. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-9. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/IDS.v49i1.1934.

    Alhoewel Daniël 9:24-27 die krisis in die tweede eeu v.C. veroorsaak deur Antiogus aanspreek, lees baie van Jesus se volgelinge hierdie gedeelte met verwysing na sy eerste en tweede koms. Hierdie artikel volg die tipologiese verstaan van die Ou Testament en Nuwe Testament en ondersoek tot hoe 'n mate Jesus nóg 'n gesalfde is wat die tweede- en sesde eeuse wêrelde van Daniël 9 hervertolk. Sodoende, voer hierdie artikel aan, vervul dit dus die ses doelwitte van Daniël 9:24.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )