SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número2The Confession of Belhar and ecumenism against the backdrop of the Three Forms of UnityA practical-theoretical perspective on the act of making ecclesiastical resolutions: Theory for praxis índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    In die Skriflig

    versión On-line ISSN 2305-0853versión impresa ISSN 1018-6441

    Resumen

    VAN ZYL, Hermie C.. Eksegese en prediking: Romeine 7:14-25 as toetsgeval. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp.1-10. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i2.1927.

    Eksegese is nie 'n eksakte wetenskap nie. Dikwels is meer as een geldige lesing van die teks moontlik. Dit bring mee dat predikers dikwels keuses tussen eksegetiese opsies moet uitoefen. Romeine 7:14-25 is so 'n geval. Dit word allerweë erken as 'n crux interpretum. Die eksegetiese opsies wissel oor die identiteit van die 'ek' in hierdie perikoop, asook oor die stadium in die 'ek' se lewe - vóór of ná sy bekering. Hierdie artikel beredeneer die eksegetiese opsie dat Paulus hier oor sy lewe praat vóór hy 'n volgeling van Christus geword het. Vervolgens word aangetoon watter implikasies dit vir die prediking het.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )