SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.55 número1The Dorsland Treks to Angola (1974-1928) and the reasons behind themThe fork in the road? British reactions to the election of an apartheid government in South Africa, May 1948 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Historia

    versión On-line ISSN 2309-8392versión impresa ISSN 0018-229X

    Resumen

    PIETERSE, Jimmy. Truukster-trope: vroulike storievertelling en die her-verbeelding van sosiale ordes in vier negentiende-eeuse suider-Afrikaanse gemeenskappe. Historia [online]. 2010, vol.55, n.1, pp.55-77. ISSN 2309-8392.

    Negentiende-eeuse suider-Afrikaanse vroue het stories, veral stories waarin truuksters die hoofkarakters gespeel het, gebruik om sin te maak van vinnig-veranderende sosiale en politieke ordes, en gereeld ook om dit te kritiseer. Die stories wat hulle vertel het, verteenwoordig onderbenutte geskiedkundige bronne. In hierdie artikel maak ek gebruik van vier negentiende-eeuse bundels, saamgestel deur mans wat hulle in sendingwerk gebesig het, om hierdie punte te ondersoek. Ek argumenteer dat hierdie stories die manier waarop ons etniese-en gender-identiteitsformasie verstaan, kompliseer, en nuwe lig mag werp op die wyses waarop daar aan sosiale reproduksie in tye van sosiale wanorde gedink word.

    Palabras clave : Volksverhale; truuksters; kanibalisme; vroue; gender; etnlsltelt; negentiende eeu; suidelike Afrika; sosiale reproduksie; verwantskap; mondelingse oorvertellings; isiZulu; isiXhosa; Baronga; BaSotho.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )