SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 número1White farmers and African labourers in the pre-industrial TransvaalTrickster tropes: female storytelling and the re-imagination of social orders in four nineteenth-century southern African communities índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

BROWNELL, Frederick Gordon. Vlag-skepping vir die "nuwe" Suid-Afrika, 1910-2010. Historia [online]. 2011, vol.56, n.1, pp.42-62. ISSN 2309-8392.

Oor die afgelope eeu is onderskeidende vlae by drie geleenthede vir Suid-Afrika ontwerp en in gebruik geneem. Eerstens, kort na Uniewording in 1910, is 'n standaarde patroon wat dwarsdeur die Britse Ryk toegepas is, nagevolg. Tweedens, is 'n nasionale vlag, ter erkenning van Suid-Afrikaanse onafhanklikheid, in 1928 gehys. Hierdie vlag, wat die land twee geslagte lank gedien het, is egter toenemend deur dele van die bevolking met apartheid vereenselwig en stelselmatig verwerp. Tydens die parlementsopening op 2 Februarie 1990, het Staatspresident F.W. de Klerk se opspraakwekkende aankondiging die formele onderhandelingsproses binne Suid-Afrika aan die gang gesit. As deel van hierdie proses wat op 27 April 1994 vrug gedra het, is die huidige nasionale vlag ingewy. Hierdie artikel skets die stappe wat gevolg is en hoe die proses aanvanklik skipbreuk gely het. Dit skenk ook aandag aan hoe die finale ontwerp van die nasionale vlag, wat as die vernaamste identifikasiesimbool van Suid-Afrika en sy mense beskou word, uiteindelik ontstaan het.

Palabras clave : Blou Vlootvlag; Rooi Vlootvlag; nasionale vlag; nasionale simbool; Veelparty Onderhandelingsraad; Vlagkunde.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons