SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

VERHOEF, Grietjie. Die staat en die professie: inisiatiewe en reaksies op die organisasie van die rekenkundige professie in Suid-Afrika, 1904-1951. Historia [online]. 2011, vol.56, n.2, pp.19-42. ISSN 2309-8392.

OPSOMMING In hierdie artikel word die onderlinge verskille tussen professionele rekenmeesters in Suid-Afrika ondersoek en word die lig gewerp op die strategieë wat gevolg is om professionele eksklusiwiteit te verseker. Die artikel wys ook op die uitgerekte en onwillige betrokkenheid van die staat by die proses. Regeringsinmenging het aspekte van die professionele sluitingstrategie en die inmenging deur Britse organisasies in die Suid-Afrikaanse sluitingstrategie beïnvloed. 'n Imperiale "rekeningkundige arena" vir professionele rekenmeesters het gelyklopend met plaaslike nasionale belange beslag gekry. Hierdie ontwikkeling was nie tot Suid-Afrika beperk nie, maar het in effens gewysigde vorm ook in die rekenmeestersprofessie in Kanada en Australië ontplooi.

Palabras clave : Rekenmeesters; professionele sluitstrategie; statutêre erkenning; geoktrooieerde verenigings; professionele verenigings; regulering; openbare belang; staatsinmenging.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons