SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 número1The Dorsland Treks to Angola (1974-1928) and the reasons behind themThe fork in the road? British reactions to the election of an apartheid government in South Africa, May 1948 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

GREEN, Alida. The Great War and a new dance beat: Opening the South African dance floor. Historia [online]. 2015, vol.60, n.1, pp.60-74. ISSN 2309-8392.  http://dx.doi.org/10.17159/2309-8392/2015/v60n1a4.

Die Eerste Wêreldoorlog, en die uitbreiding van stedelike Suid-Afrikaanse gemeenskappe, het gedien as katalisator vir die ontwikkeling van sosiale dans in Suid-Afrika. Voor die Oorlog was dans grootliks as eksklusief beskou, terwyl dit gedurende die Oorlog aansienklik meer gewild geraak het te danke aan fondsinsamelingsdinees, partytjies ter viering van oorwinnings en die insluiting van die jazz ritme in sosiale danse. Dans gedurende hierdie periode was tog veel meer as 'n blote "teëvoeter vir Oorlogsdepressie", dit was inderwaarheid 'n radikale uitbreiding van die publieke danssektor: nie-tradisionele danse wat dans bewegings in meesleurende tendense laat ontaard het. Gevolglik kon diegene wat voorheen uitgesluit was deur die eksklusiewe aard van dans as tydverdryf, meemaak in gewilde dans tendense.

Palabras clave : Suid-Afrikaanse baldans; Eerste Wêreldoorlog; Goewerneur-Generaals; ragtime dans; sosiale dans; gemeenskaplike danssale; shebeen; grammofone; verstedeliking.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons