SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 número1The fork in the road? British reactions to the election of an apartheid government in South Africa, May 1948South Africa's revised history curriculum on globalism and national narratives in grade 12 textbooks índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Historia

    versión On-line ISSN 2309-8392versión impresa ISSN 0018-229X

    Resumen

    DU BOIS, Duncan. Collusion and conspiracy in colonial Natal: A case study of Reynolds Bros and indentured abuses 1884-1908. Historia [online]. 2015, vol.60, n.1, pp.92-109. ISSN 2309-8392.  https://doi.org/10.17159/2309-8392/2015/v60n1a6.

    Ten spyte van die uitsprake van die sogenaamde Coolie Commission van 1872 ten opsigte van die mishandeling van die inboekstelsel arbeiders in die Natalse Kolonie, asook die aanstelling van 'n Beskermer van Indiese Immigrante, het dit egter steeds nie sekere werkgewers daarvan weerhou om hulle ingeboekte arbeiders uit te buit nie. Oor 'n tydperk van bykans 25 jaar het berigte van aanrandings, drostery, sterftes en selfmoorde steeds voortgespruit uit die Reynolds suiker landgoed in die Umzinto distrik. Maar 'n skyn van onverskilligheid, wat mettertyd ontwikkel het in 'n sameswering van verswyging aan die kant van die amptenary asook die burgerlike samelewing, het egter gedien om die beeld van die Reynold broers te beskerm teen sensuur. Daarbenewens het winste voorrang geniet bo menseregte in die geledere van die "sugarocracy". Hierdie toedrag van sake was deur die heersende etnosentrisme van die tydperk vergemaklik. Danksy die volharding van James Polkinghorne, as Beskermer van die Indiese Immigrante, was die omvang van die skending van menseregte deur die Reynolds broers uiteindelik blootgestel en gevolglik was toepaslike regstellende aksie geneem.

    Palabras clave : Umzinto; Reynolds; Wragg Kommissie; Polkinghorne; suikerproduksie; inboekstelsel arbeiders; selfmoorde.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )