SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.62 número2"Fools rush in": writing a history of the concentration camps of the South African War índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Historia

    versión On-line ISSN 2309-8392versión impresa ISSN 0018-229X

    Resumen

    MACQUEEN, Ian. Ecumenism and the global anti-apartheid struggle: The World Council of Churches' Special Fund in South Africa and Botswana, 1970-75. Historia [online]. 2017, vol.62, n.2, pp.87-111. ISSN 2309-8392.  https://doi.org/10.17159/2309-8392/2017/v62n2a5.

    Hierdie artikel voer aan dat ekumene as 'n belangrike aspek van die global anti-apartheid stryd verstaan moet word. Die artikel fokus op die simboliese waarde en uitwerking van die Wêreldraad van Kerke (WRK) se besluit in September 1970 om Suider-Afrikaanse bevrydingsbewegings deur middel van die Program vir die Bekamping van Rassisme te befonds. 'n Kwalitatiewe analise van die reaksies op die toelaes in Suid-Afrika en in Botswana word verskaf. Dit dui op die gemengde gevolge van die befondsing vir die bevrydingsbewegings en die reaksies wat dit in hierdie lande uitgelok het. Deur die WRK toelaes te bestudeer, word nuwe insig verkry oor hierdie belangrike aspek van internasionale druk op die apartheid regime. Dit verskaf ook 'n geleentheid om Suid-Afrika met haar noordelike buurland, Botswana, te vergelyk. Hierdie vergelyking benadruk die feit dat die befondsing aan die bevrydingsbewegings 'n politieke stap was - nie 'n rein teologiese twispunt, soos wat dit in die hoofstroom Suider-Afrikaanse historiografie beskou, en daarom verwaardeloos word, nie.

    Palabras clave : Program vir die Bekamping van Rassisme; anti-apartheidbeweging; ekumenisme; anti-rassisme; solidariteit; Wêreldraad van Kerke.

            · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )